Fooie | Fees

Fooie

Die praktyk van Dr. Dirkie A de Villiers is ingekontrakteer by sekere mediese fondse. Alle ander mediese fondse verlang dat die kliënt in kontant vir die terapie moet betaal en later van die mediese fonds moet terugeis. Kliënte word aangemoedig om hul mediese fondse te kontak om vas te stel watter gedeelte die mediese fonds wel betaal en vir watter gedeelte die kliënt verantwoordelik is. 

Daar word verwag dat privaatkliënte of kliënte wie se mediese fondse nie vir sielkundige dienste betaal nie, op die dag van die konsultasie hul rekening vereffen. Voornemende kliënte kan gerus die praktyk skakel om navraag te doen in verband met die uurlikse konsultasiefooi.

Fees

The practice of Dr. Dirkie A de Villiers is contracted into certain medical aids. All other medical aids require clients to settle their treatment fees in cash, and claim their payments or portions thereof from the medical aid. 

Clients are advised to contact their medical aid scheme to establish what portion of the fee will be covered. Clients are requested to settle their accounts on the day of their consultation. Prospective clients are asked to contact the practice for the current hourly rates.

Contact Us